Suid-Afrika se KI-musikant, Jakkals Vibes, het onlangs op Breakfast with Martin Bester se Friday Live opgetree – 'n ...
Heuning, een van die land se mees geliefde country-groepe, het besluit om weg te breek van hul kenmerkende country-styl met ’n splinternuwe enkelsnit, Die Lied Wat Skree, wat beskryf kan word as ’n ...
Valies het eerskomende Sondag, 30 Junie, die voorreg om een van Suid-Afrika se musikale juwele op die verhoog te sien vir ‘n optrede by die Riviera On Vaal Hotel in Vereeniging. Manie Jackson is ‘n ...
Soos vorige jare, bring ons die beste van Afrikaanse musiek saam op een verhoog, sê Frans Swart, vervaardiger van die Afrikaanse Musiekfeeste. "Met die Afrikaanse Musiekfees 12 hou ons ons vinger op ...
Ollie Viljoen, die trekklavierlegende, het boeremusiek vir eers verruil vir die betowerende klanke van jazz en blues. “Ons het besluit ons wil ‘n Blues-Jazz album maak, maar alles in Afrikaans. Ons ...
Die opname bied ’n fyn saamgestelde program wat sy veelsydige musikale identiteit weerspieël en met gemak beweeg tussen klassieke klaviermusiek en jazz-geïnspireerde interpretasies. Hy sluit aan ...